’n 84-jarige man van Mpumalanga is Vrydag uit die hoësorgeenheid ontslaan nadat hy “van kop tot toon” gesteek is toe ’n swerm bye hom, sy vrou en hul twee werknemers op hul plaas aangeval het.
Die 16 Dae van Aktivisme teen geslagsgeweld en vrouemoord skep groter bewustheid hieroor, maar die grootste uitdaging is dit wat ná dié 16 dae gebeur, sê die medestigter van organisasie.